Sel (22 Februarie 2008)

Wie is God?
1. Die bestaan van God
"Without faith it is impossible to please God, because anyone whoe comes to Him must first believe He exists."
(Eksodus 3:13)
2. God is gees (Joh 4:1-42)
3. God is lewendig (Joh 14:6; Ps 115:3-9; Hand 14:15)
4. God is persoonlik (Ps 103:8; Ps 139)
5. Jy kan God nie sien nie (Joh 1:18; Lukas 24:39; Rom 1:23-25)
6. God is onafhanklik in Sy bestaan (Joh 5:26)
7. God is oneindig (Jesaja 57:15; Ps 90:2)
8. God is perfek en in eenheid (Joh 10:28-33; Deut 32:4)

ONS GAAN WEER KAMP!
Moenie uitmis op 'n ervaring van 'n leeftyd nie! Hou jou oë en ore oop, want daar is net soveel wat kan gaan. Hou hierdie spasie dop vir meer inligting oor ons kamp 1-4 Mei in Grabouw!